Kelly-Jane brings about a warmth in her personality and also in the editing of the photos that I just love! She has the ability to see the beauty in her surroundings and to use it to the benefit of the photos!

Kelly-Jane won’t disappoint! My husband and I are not used to photoshoots and we are quite shy, but Kelly-Jane made us feel so at ease, in both our engagement and wedding shoot. She really captures the true essence of your relationship, instead of fabricating a...

“Ons het ons sessie baie geniet. Kelly is ‘n baie goeie fotograaf met ‘n oulike persoonlikheid. Sy het ons op ons gemak laat voel, het lekker met ons gesels en ons laat vergeet dis ‘n photoshoot.”

Dankie Salt & Light Photography vir goeie diens en pragtige fotos; herinneringe wat ons sal koester vir ewig. Ons stap al ‘n pad saam, vanaf Marno se maternity en newborn foto’s tot ons familie foto’s. Kelly-Jane is dierbaar en fantasties met die kinders, sy het...

We have been using Salt & Light Photography for both of our little boys birthdays in the last 3 years. I would not recommend any other Photographer especially if you love the outdoors. Kelly is very good with kids and they love her. She always...

Mens is seker altyd bietjie gespanne voor ñ fotosessie, veral as daar 3 honde, 1 kind en nog 2 ou karre ook betrokke is. Kelly was deurentyd besonder geduldig met ons, baie profesioneel en het ons heeltemal op ons gemak laat voel.  Die eindproduk spreek...

It’s like winning the lottery, when you can feel the warmth, love and passion of a person in her photography! Kelly-Jane’s approach in her job is very unique. She has been so professional from the start and has bent over backwards to assist us in...

Ek het Salt and light photography genader vir my dogter se eerste verjaarsdag shoot. Watter goeie ervaring was dit nie! Kelly was uitstekend met haar en ek kon dadelik sien sy was gemaklik. Maak nie saak hoe moeilik my dogtertjie geraak het nie sy het...

Op n pragtige Herfs middag het ons vir Kelly-Jane van Salt and light Photography op Glentana se strand ontmoet. Sy het ons dadelik op ons gemak gestel met haar breë glimlag en gemaklike menswees. Sy het gesels met ons kinders en vriende gemaak met ons...

Kelly-Jane captured the story of our wedding with grace and stunning beauty. She understands light, composition and visually narrates the image in articulation to treasure the moment. She has an amazing gift with photography but also in the way she gently communicates to capture the...

To speak about Salt and Light is reflecting Kelly-Jane Arthur and her pure humbleness. Her love for the Lord always echoes out of her. From our first shoot where we were shy and a little unsure of what to expect on this journey. We enjoyed...

Dit was regtig ‘n absolute droom om saam Salt and Light Photography te werk. Sy het ons so gemaklik laat voel en dis min dat jy mense kry wat werklik belangstel in jou storie en lewe. Sy het ons journey so mooi vas gevang en...