Theron Gesin

Go Back

Weereens baie dankie vir ons pragtige fotos! Soos altyd het jy jou hart en siel in jou werk ingegooi en die resultate wys. Jou warm persoonlikheid maak dat enige fotosessie saam met jou gemaklik en natuurlik voel. Tot ozzy het jou gelove! Jyt n ongelooflike gawe gekry. Mag God jou net se├źn hierin.