Mitch & Chrisma

Go Back

Wat ‘n voorreg om ons verlowings fotos by Kelly-Jane te kon neem. Ons sien uit vir ons troue om weer saam met haar te werk. Sy is baie talentvol en het altyd nuwe ideas. Sy het ons baie gemaklik laat voel tydens die hele foto sessie. Ons is so gelukkig met die kwaliteit van ons fotos en het al ‘n paar laat print op canvas.