Kotze Family

Go Back

Baie, baie dankie vir die ongelooflike fotos!  Die fotosessie was vinnig, gemaklik, professioneel en pynloos.  Dit is amper onmoontlik om ons hele gesin op een slag vir die kamera te laat kyk.  Nie net het jy dit reggekry
nie, almal het geglimlag en goed gelyk op al die fotos, tot Milady 😊

 
Jy het ‘n absolute Godgegewe talent Kelly-Jane!  Dankie dat jy ons geseën het daarmee.