Elsje

Go Back

Ek het ‘n gesinsfotosessie vir my broer as verjaarsdag geskenk gegee. Ons was bekommerd oor die wind en weer, maar oor my broer net vir die naweek by ons was het Kelly-Jane ten spyte daarvan steeds ingepas. Ons het dieselfde middag nog ‘n sneakĀ peekĀ van die foto’s gekry. Ten spyte van die koue het ons die pragtigste foto’s gekry en het Kelly-Jane ons baie gemaklik laat voel.