Op n pragtige Herfs middag het ons vir Kelly-Jane van Salt and light Photography op Glentana se strand ontmoet. Sy het ons dadelik op ons gemak gestel met haar breƫ glimlag en gemaklike menswees. Sy het gesels met ons kinders en vriende gemaak met ons hondjie. In die volgende uur het sy ons gesin se hart vasgevang deur haar kunstenaars-lens.
Baie dankie Kelly-Jane vir hierdie kosbare oomblik in tye wat jy vir ons in prentjies verewig het.