Liewe Kelly-Jane! Weereens dankie! Elke keer as ek na ons pragtige fotos kyk vat dit my terug na ons shoot! Dankie dat jy ons so op ons gemak laat voel het, jy het inderdaad die mooiste oomblikke op kamera vasgevang, die mooiste wat ons veraltyd kan onthou. Jy is so passievol in wat jy doen en ek waardeer dit van jou! Ek is innerlik opgewonde om weer n shoot te boek! Dankie dat jy die fyn details saam met my beplan het en nooit nee sĂȘ vir enige voorstelle of idees nie!