Christopher & Sonika

Go Back

Kelly-Jane
is n awesome vriendin met n hart van goud! Sy het vir ons n couple shoot
gedoen einde laas jaar, in ons nuwe woonstel met ons nuwe furr baby. Sy is baie
goed met wat sy doen, laat mens gemaklik voel, n goeie oog vir detail, n regte
inspirasie! Sy het my al so baie geleer van foto’s neem met haar fotografie
kurses asook hoe om besigheid te doen. Ek is mal oor ons foto’s wat sy geneem
het van my en Christopher (my man) met ons katjie, Freya, asook die foto’s wat
sy geneem het van Wander Creations, ons besigheid.

Thanks
Salt & Light Photography!