Chantelle Myburgh

Go Back

Ek en my verloofde het ons verlowings fotos laat neem by Salt and Light Photography. Ons is taamlik amateurs as dit kom by fotos neem. Kelly het ons so op ons gemak gehad. Ons het so baie gelag en so lekker gesels! Sy fokus op meer as net die persone wat sy afneem. Die omgewing en tyd is vir haar ook belangrik. Ons was baie tevrede met ons fotos! Ons sal definitief weer van haar dienste gebruik maak. Ek sal haar aanbeveel vir enige foto sessie.