Dit was regtig ‘n absolute droom om saam Salt and Light Photography te werk. Sy het ons so gemaklik laat voel en dis min dat jy mense kry wat werklik belangstel in jou storie en lewe. Sy het ons journey so mooi vas gevang en dis herinneringe wat ons vir altyd sal hê. Dankie vir al die tyd, moeite en reëlings wat jy in sit om elke foto en geleentheid spesiaal te maak. Dankie dat jy jou wonderlike talente met ons deel. Jy is werklik sout van die aarde en ‘n helder lig in ons journey.
Blessings